Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het vir sy amptenare wat by hom staan, gesê: “Luister tog, Benjaminiete! Sal die seun van Isai miskien ook vir julle almal velde en wingerde gee en julle almal aanstel as leiers van duisende en leiers van honderde?

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:7 in konteks