Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Saul in Gibea op 'n hoogte onder 'n tamarisk gesit het met sy spies in sy hand, en al sy amptenare by hom gestaan het, het hy verneem dat die mense weet waar Dawid en sy manne is.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:6 in konteks