Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het egter vir Israel gevlug. Dawid het sewe duisend van die strydwabemanning en veertig duisend voetsoldate van Aram om die lewe gebring. Hy het verder ook vir Sobak die hoof van hulle leër doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:18 in konteks