Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Dawid die berig kry, het hy die hele Israel bymekaargemaak en die Jordaan oorgesteek. Toe hy naby die Arameërs kom, het hy stelling ingeneem teenoor hulle. Pas het Dawid sy stellings teenoor die Arameërs reg gehad vir die geveg, of hulle val hom aan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:17 in konteks