Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die manskappe van Hadad-Eser besef dat hulle deur Israel verslaan is, het hulle vrede gesluit met Dawid en aan hom onderhorig geword. Die Arameërs was hierna nie weer bereid om die Ammoniete te help nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:19 in konteks