Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die farao, die koning van Egipte, het Geser met sy leër ingeneem, dit aan die brand gesteek en die Kanaäniete wat die stad bewoon het, om die lewe gebring. Daarna het hy dit as bruidskat gegee vir sy dogter wat met Salomo getrou het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:16 in konteks