Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het vir Abjatar ontslaan, sodat hy nie meer priester van die Here was nie. So het die oordeel wat die Here by Silo oor Eli se nageslag uitgespreek het, in vervulling gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:27 in konteks