Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die priester Abjatar het die koning gesê: “Gaan na jou grond toe by Anatot! Jy moes eintlik ook doodgemaak gewees het, maar ek sal jou nie nou doodmaak nie, omdat jy die ark van die Here voor my pa uit gedra het, en omdat jy soveel saam met hom deurgemaak het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks