Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab, wat 'n ondersteuner van Adonia was maar nie destyds vir Absalom gesteun het nie, het hiervan te hore gekom. Hy het na die heiligdom van die Here toe gevlug en daar die horings van die altaar vasgegryp.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:28 in konteks