Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:44-46 Afrikaans 1983 (AFR83)

44. Hy het self verklaar dat 'n profeet nie in sy eie land geëer word nie,

45. maar toe Hy in Galilea kom, het die Galileërs Hom verwelkom. Hulle het alles gesien wat Hy gedurende die feesvierings in Jerusalem gedoen het, want hulle was self ook by die paasfees.

46. Jesus het toe weer na Kana in Galilea toe gegaan, waar Hy die water wyn gemaak het.In Kapernaum was daar 'n sekere regeringsamptenaar wie se seun siek was.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4