Jesus het toe weer na Kana in Galilea toe gegaan, waar Hy die water wyn gemaak het.In Kapernaum was daar 'n sekere regeringsamptenaar wie se seun siek was.