Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar toe Hy in Galilea kom, het die Galileërs Hom verwelkom. Hulle het alles gesien wat Hy gedurende die feesvierings in Jerusalem gedoen het, want hulle was self ook by die paasfees.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:45 in konteks