Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het agter Paulus en ons aangeloop en aanhoudend geskreeu: “Hierdie mense is dienaars van God, die Allerhoogste! Hulle vertel vir julle hoe julle gered kan word.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:17 in konteks