Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl ons eendag na die bidplek toe op pad was, het ons 'n slavin teëgekom in wie daar 'n waarsêersgees was. Deur waarsêery het sy vir haar eienaars baie geld verdien.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:16 in konteks