Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het dit baie dae na mekaar gedoen totdat Paulus dit nie langer kon hou nie. Hy het omgedraai en vir die gees gesê: “Ek beveel jou in die Naam van Jesus Christus: Gaan uit haar uit!”Die gees het op daardie selfde oomblik uit haar uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:18 in konteks