Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:9 in konteks