Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie genade is nou aan ons geopenbaar deur die koms van ons Verlosser, Christus Jesus: Hy het die mag van die dood gebreek en deur die evangelie die onverganklike lewe aan die lig gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:10 in konteks