Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou gee.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:8 in konteks