Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy skryf dit ook in al sy briewe waarin hy oor hierdie saak handel. Daar is dinge in sy briewe wat moeilik is om te verstaan. Oningeligte en onstandvastige mense gee daaraan 'n verkeerde uitleg, soos hulle trouens ook doen met die res van die Skrif, en dit tot hulle eie ondergang.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:16 in konteks