Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

En beskou die geduld wat ons Here met ons het as geleentheid om gered te word. So het ons geliefde broer Paulus immers ook met die wysheid wat aan hom gegee is, aan julle geskrywe.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:15 in konteks