Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geliefdes, dit is nie 'n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe nie, maar 'n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die boodskap wat julle gehoor het.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:7 in konteks