Ou Testament

Nuwe Testament

1 Johannes 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tog is dit ook 'n nuwe gebod wat ek aan julle voorskrywe. Dat dit werklik so is, is te sien in Jesus en ook in julle, want die duisternis is aan die verbygaan, en die ware lig skyn alreeds.

Lees volledige hoofstuk 1 Johannes 2

Kyk 1 Johannes 2:8 in konteks