Ou Testament

Nuwe Testament

Númeri 28:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle drankoffers moet wees ’n half-hin wyn vir ’n bul en ’n derde van ’n hin vir ’n ram en ’n kwart-hin vir ’n lam. Dit is die brandoffer by elke nuwemaan, vir die maande van die jaar.

Lees volledige hoofstuk Númeri 28

Kyk Númeri 28:14 in konteks