Ook moet een bokram as sondoffer aan die Here berei word, behalwe die voortdurende brandoffer en die drankoffer wat daarby behoort.