Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 9:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer kwaad gedoen voor u aangesig, en U het hulle oorgelewer in die hand van hul vyande, dat dié oor hulle sou heers; as hulle U dan weer aanroep, het U uit die hemel gehoor en hulle na u barmhartigheid baiekeer gered.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 9

Kyk Nehemía 9:28 in konteks