Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemía 9:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En U het hulle gewaarsku om hulle na u wet terug te bring, maar hulle het vermetel gehandel en nie geluister na u gebooie nie, en teen u verordeninge, daarteen het hulle gesondig, waarvan geld dat ’n mens dit moet doen, dat hy daardeur kan lewe; en hulle het ’n wederstrewige skouer gegee en hulle nek verhard en nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemía 9

Kyk Nehemía 9:29 in konteks