Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as dit ’n wit vlek in die vel van sy vlees is en dit nie dieper lyk as die vel nie, en die hare daarvan nie wit geword het nie, moet die priester die aangetaste persoon sewe dae lank opsluit.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:4 in konteks