Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die priester hom op die sewende dag bekyk en sien dat die aangetaste plek, volgens hy kan sien, dieselfde gebly het, die plek nie in die vel versprei het nie, dan moet die priester hom nog ’n keer sewe dae lank opsluit.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:5 in konteks