Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die priester moet na die aangetaste plek in die vel van die vlees kyk. Het die hare op die plek wit geword, en lyk dit of die plek dieper is as die vel van sy vlees, dan is dit die plaag van melaatsheid. As die priester dit sien, moet hy hom onrein verklaar.

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:3 in konteks