Ou Testament

Nuwe Testament

Levítikus 13:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As ’n mens in die vel van sy vlees ’n swelsel of uitslag of ligte vlek het, en dit in die vel van sy vlees ’n plaag van melaatsheid word, moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters, gebring word;

Lees volledige hoofstuk Levítikus 13

Kyk Levítikus 13:2 in konteks