Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hy sê: Deur die krag van my hand het ek dit gedoen en deur my wysheid, want ek is verstandig; en die grense van die volke het ek verwyder, en hulle voorrade het ek geplunder; en die wat op trone sit, het ek soos ’n maghebber neergewerp.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:13 in konteks