Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En my hand het na die rykdom van die volke gegryp soos na ’n voëlnes, en ék het die hele aarde bymekaargeskraap soos ’n mens eiers bymekaarskraap wat verlaat is; en daar was niemand wat ’n vlerk verroer of ’n bek oopgemaak of gepiep het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:14 in konteks