Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die Here al sy werk voltooi het op die berg Sion en in Jerusalem, dan sal Ek besoeking doen oor die vrug van die grootsheid van die hart van Assirië se koning en oor die gepraal van sy hoë oë.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:12 in konteks