Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR die Here het vir my gesê: Al staan Moses en Samuel voor my aangesig, my siel wil niks van hierdie volk weet nie; dryf hulle van my aangesig af weg, en laat hulle heengaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:1 in konteks