Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle jou vra: Waar moet ons heengaan? sê dan vir hulle: So spreek die Here: Wie vir die pes bestem is, na die pes; en wie vir die swaard, na die swaard; en wie vir die hongersnood, na die hongersnood; en wie vir die gevangenskap, na die gevangenskap.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:2 in konteks