Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En deur my word bevel gegee dat van elkeen wat hierdie bevel oortree, ’n balk uit sy huis geruk sal word, en dat hy daaraan opgehang en vasgeslaan sal word, en van sy huis hieroor ’n puinhoop gemaak sal word.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:11 in konteks