Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En mag God wat sy Naam daar laat woon het, elke koning en volk neerwerp wat sy hand uitsteek om dit te oortree, om naamlik hierdie Godshuis in Jerusalem te verwoes. Ek, Daríus, gee bevel; sorgvuldig moet dit uitgevoer word.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:12 in konteks