Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal ’n voorwerp van smaad en skimp wees, ’n waarskuwing en ’n voorwerp van verbasing vir die nasies wat rondom jou is, as Ek strafgerigte in jou oefen in toorn en grimmigheid en in grimmige strawwe; Ek, die Here, het dit gespreek.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 5

Kyk Eségiël 5:15 in konteks