En Ek sal jou ’n puinhoop en ’n voorwerp van smaad maak onder die nasies wat rondom jou is, voor die oë van almal wat verbygaan.