Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 48:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat oorbly, behoort aan die vors, aan weerskante van die heilige offergawe en van die stadsbesitting, langs die vyf-en-twintigduisend, die offergawe, tot by die grens teen die ooste, en na die weste toe langs die vyf-en-twintigduisend tot by die grens teen die weste, net so lank as die stamgedeeltes — dit behoort aan die vors; en die heilige offergawe en die heiligdom van die huis moet in die middel daarvan wees.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 48

Kyk Eségiël 48:21 in konteks