Die hele offergawe moet wees vyf-en-twintigduisend el by vyf-en-twintigduisend — vierkantig moet julle die heilige offergawe afgee saam met die stadsbesitting.