Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 43:14-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. En van die voetlaag op die grond tot by die onderste omlysting: twee el, en die breedte: een el; en van die kleinste omlysting tot by die grootste omlysting: vier el, en die breedte: een el.

15. En die vuurherd: vier el; en van die vuurherd af en boontoe die horings, vier in getal.

16. En die vuurherd: twaalf el lank by twaalf el breed, vierkantig na sy vier kante.

17. En die omlysting: veertien el lengte by veertien el breedte na sy vier kante toe; en die opstaande rand daar rondom: ’n half-el; en die voetlaag daaraan: ’n el rondom; en sy trappe het oos gekyk.

18. En hy het vir my gesê: Mensekind, so spreek die Here Here: Dit is die verordeninge van die altaar: Op die dag as dit gemaak word om brandoffers daarop te bring en om bloed daarteen uit te gooi,

Lees volledige hoofstuk Eségiël 43