Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 43:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vir my gesê: Mensekind, so spreek die Here Here: Dit is die verordeninge van die altaar: Op die dag as dit gemaak word om brandoffers daarop te bring en om bloed daarteen uit te gooi,

Lees volledige hoofstuk Eségiël 43

Kyk Eségiël 43:18 in konteks