Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 43:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is die afmetinge van die altaar in elle (die el is ’n el en ’n handbreedte): die voetlaag ’n el hoog en ’n el die breedte; en die opstaande rand daarvan aan die buitekant daarvan rondom: een span; en dit is die onderbou van die altaar.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 43

Kyk Eségiël 43:13 in konteks