Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 21:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Puinhoop, puinhoop, puinhoop sal Ek dit maak. Ook dit sal nie bly nie — totdat Hy kom wat daarop reg het, en aan Hom sal Ek dit gee.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 21

Kyk Eségiël 21:27 in konteks