Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 21:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, profeteer en sê: So spreek die Here Here aangaande die kinders van Ammon en hulle smaadrede; en jy moet sê: ’n Swaard, ’n swaard is getrek om te slag; dit is geskuur tot die uiterste toe om soos ’n weerligstraal te wees —

Lees volledige hoofstuk Eségiël 21

Kyk Eségiël 21:28 in konteks