Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 3:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here onse God het ook Og, die koning van Basan, en sy hele volk in ons hand gegee, sodat ons hom verslaan het, totdat daar van hom niemand oor was wat vrygeraak het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 3

Kyk Deuteronómium 3:3 in konteks