Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die Here vir my gesê: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 3

Kyk Deuteronómium 3:2 in konteks