Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy wat saam met sy naaste in die bos gaan om hout te kap en sy hand swaai met die byl om die boom af te kap, en die yster glip van die steel af en tref sy naaste, sodat hy sterwe — hy moet in een van hierdie stede vlug om in die lewe te bly;

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 19

Kyk Deuteronómium 19:5 in konteks