Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronómium 19:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die saak van hom wat ’n doodslag begaan het, wat daarheen vlug, dat hy kan lewe: hy wat sy naaste sonder opset doodslaan, terwyl hy hom van gister en eergister af nie vyandig was nie;

Lees volledige hoofstuk Deuteronómium 19

Kyk Deuteronómium 19:4 in konteks